Strategiese Plan

     
Strategic success factors 2015 - 2020
UV se strategiese suksesfaktore met betrekking
tot die prioriteitsareas en doelwitte van die
UV Strategiese Plan vir 2015-2020
 


UV-Strategiese Plan 2015 - 2020


Institusionele prioriteite

Die UV se Strategiese Plan vir 2015-2020 sal op die vorige strategie voortbou deur die institusionele prioriteite, wat op die Menslike en Akademiese Projek en die steundiens-grondslag gebaseer is, te verfyn.

Die UV sal:
• die Akademiese Projek bevorder deur die universiteit se akademiese reputasie te versterk en te verbeter;
• die Menslike Projek uitbrei deur die billikheidsprofiel en diversiteit van sy personeel te verbeter; en
• die steundiensgrondslag verstewig deur die universiteit se finansiële volhoubaarheid te versterk en te verbeter.

Deel die bladsy
Print
essence_afr
© 2000 - UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes Privaatheidsbeleid Toegang tot Inligting Ontwikkel deur IKT-dienste