Veiligheid en Sekuriteit

  
 Veiligheid en Sekuriteit
 
Veiligheid en Sekuriteit

Die veiligheid van ons personeel en studente is vir ons belangrik en daarom is verskeie inisiatiewe op al die kampusse in werking gestel om sekuriteit te verskerp. Maatreëls is noukeurig nagevors en ingestel om aan die hoogste standaarde te voldoen.

Noodnommers, Beskermingsdienste

Bloemfontein-kampus: +27 51 401 2911/2634

Qwaqwa-kampus: +27 58 718 5000

Suid-kampus: +27 51 401 2911/2634

UV Mediese Praktyk: +27 51 401 2603 (Bloemfontein-kampus)

Mediclinic-ongevalle: +27 51 444 6666/6225 (Bloemfontein)

Nasionale Hospitaal-ongevalle: +27 51 405 2911 (Bloemfontein)

ER 24 Ambulansdiens: 0800 051 051

SA Polisiediens: 10111

Maatskaplike Dienste: +27 51 401 9117 (Bloemfontein-kampus)

Brandweer: +27 51 406 6666

Wat doen Beskermingsdienste?

Deel die bladsy
Print
essence_afr
© 2000 - UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes Privaatheidsbeleid Toegang tot Inligting Ontwikkel deur IKT-dienste