Vir die Media

Ons verbind die UV met die wêreldwye media

Die departement Kommunikasie en Handeslmerkbestuur is die amptelike spreekbuis na die media deur die universiteit se woordvoerder, Lacea Loader, wat toesig hou oor en alle mediaverwante aktiwiteite bestuur.

Die kantoor reik amptelike nuusverklarings uit, reël en fasiliteer mediablootstelling vir die universiteit en sy mense en help om joernaliste in verbinding te bring met kundiges. Ons bied ook ondersteuning aan personeel en studente met mediaverhoudinge en kan film- of fotografiegroepe op ons kampusse bystaan.

Nuus Argief
Jongste Nuus
Deel die bladsy
essence_afr
© 2000 - UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes Privaatheidsbeleid Toegang tot Inligting Ontwikkel deur IKT-dienste