Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
  Bladsy 1
  Bladsy 2
  Bladsy 3
  BORGE
  TUISBLAD
  Plek
  Reelingskomitee
  Uitgenooide Sprekers
  Opsommings
  Registrasie
  Belangrike Datums & Tye
  RSC Dalton Delegates
  INDABA6
  RheManTec 2007
  Program: Mondelinse Voordragte
  Hoof- en Sleutelvoordragte
  Mondelingse en Studentevoordragte
  Plakkaataanbiedings
  Plakkaatpryse
Druk
INORG 2009

 

 

        Vir 'n kort fototoer van INORG2009, kliek hier    [Foto's: G Steyl & A Roodt]           

Welkom by die webblad van INORG2009, die tweejaarlikse Kongres van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI), wat primer op ANORGANIESE Chemie fokus.  Dit is aangebied in samewerking met die Royal Society of Chemistry: Dalton Division, sien onder. 'n Hartlike Vrystaat- en Kovsie 'DANKIE' aan almal wat         gehelp het om INORG2009 'n sukses te maak!!                          

  NB: Vir Finale program van mondelingse en plakkaatvoordragte, kliek hier 

 INORG2009 is deur die Dept Chemie van die Universiteit van die Vrystaat op die kampus in Bloemfontein, Suid-Afrika, van 13 tot 17 Sept [Maan tot Don] 2009, aangebied.

Dit is geborg deur 'n aantal organisasies, kliek hier vir meer besonderhede. Opregte dank aan hierdie organisasies vir die borgskappe.

Dit is gedeeltelik deur die 'Royal Society of Chemistry: Dalton Division' geborg, wat 'n hele aantal uitgenooide sprekers van Europa en elders ondersteun het.  

Spesifieke fokusares van INORG2009 was op suiwer en toegepaste aspekte van ANORGANISE Chemie met  Industriele (bv. Homogene Katalise, Skeidingstegnologie, Waterstofstoorvermoe, ens), Bio-Anorganiese en Mediese en  Omgewingsrelevansie.

Vir meer detail tov die Sprekers en die FINALE titels vd lesings, sien asb  'Program' of kliek hier.

Dit was lekker vir ons om u in Bloemfontein, en in MANGAUNG, Tuiste vd Cheetah, te verwelkom.

 Registrasies is nou gesluit

 

Hoofnuus

Media

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg �2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur Rekenaardienste .-0.17 sec