Tuis
Kontak Ons
Web uitleg
Kategorie:
Fakulteite
Kalender
Nuus
Personeelgids
Sleutelwoord:
4th ICRBM 2010 Conference
Tuisblad
Circulars
Invitation
Venue
Organising Committee
Final Programme
Plenaries
Instructions to Presenters
Important Dates
Registration
Online Registration
Call for Abstracts
Call for Funding
Post‑Conference Field Trip
Social program
Accommodation
Enquiries
Sponsors
Druk
4th International Conference on Rodent Biology and Management (ICRBM)
Hoofnuus
Media
Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Kalender
Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid

Teologie

Baie welkom by die Fakulteit Teologie van die Universiteit van die Vrystaat!

'n Fakulteit waar die Bybel as God se Woord sentraal is

'n Fakulteit waar teologie nie net akademiese werk is nie, maar ook 'n geestelike belewing
Enige persoon wat met Teologie wil besig wees, doen dit uit 'n diep oortuiging. Daarom is dit so belangrik om dit op die regte plek te doen - by 'n instelling wat jy werklik as 'n geestelike tuiste in jou studiejare sal ervaar. Hierdie Fakulteit aan Kovsies wil juis dit vir sy studente wees!

Die Fakulteit Teologie bied 'n verskeidenheid van kursusse en programme vir studente wat in dié rigting wil studeer. Die fakulteit se opleiding word deur verskillende kerke erken. Dit sluit onder meer die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika, die Anglikaanse Kerk (CPSA) asook sekere Pinkster- en onafhanklike kerke in.

Die Fakulteit se opleiding word in ons land en ook internasionaal erken as van hoogstaande gehalte. Aan die een kant kry ons studente 'n deeglike akademiese vorming waardeur hulle teologies vir niemand hoef terug te staan nie. Aan die ander kant is ons opleiding ook sterk praktykgerig. Studente wat hul studies hier voltooi het, sal nie net die nodige kennis hê nie, maar ook weet wat hulle in die bediening moet doen - en ook hoe hulle dit moet doen.

Kopiereg �2010,
Terme en voorwaardes ,
Privaatheidsbeleid
. Ontwikkel deur
Rekenaardienste
.-0.22 sec