JONGSTE NUUS
Kovsie-naellopers op pad na Kazan in Rusland
Vier van UV in SA Studentespan ingesluit.
UV-atleet op pad na Wêreld-atletiekkampioenskappe in Frankryk
Louzanne Coetzee deel van SA-span wat aan Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) se byeenkoms gaan deelneem.
Grootste groep finansiële beplanners ooit gradueer by UV
UV enigste instelling in Suid-Afrika wat gevorderde nagraadse diploma in Finansiële Beplanning as suiwer spesialiseringsdiploma aanbied.
Kovsie-student gaan deelneem aan G8-beraad van 2013
Tumelo Moreri is deel van ‘n uitgelese groep wat haar, as afgevaardigde van die Afrika-unie, tussen wêreldklas-leiers sal bevind.

E-pos vrywaring


Kennisgewing:

Hierdie e-posdataversending bevat vertroulike en/of nie-vertroulike inligting, wat die eiendom is van die sender.

Die inligting in hierdie e-pos of die bylae wat daaraan geheg is, is uitsluitlik bedoel vir die aandag en gebruik van die geadresseerde. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel dat enige bekendmaking, kopiëring of verspreiding van die inhoud van hierdie e-posdataversending, of die neem van enige stappe vertrouend op of ingevolge die dataversending, ten strengste verbied word.

Indien u hierdie e-pos as gevolg van ’n fout ontvang het, moet u dit en alle bylae wat daaraan geheg is, asseblief onmiddellik uitwis en vernietig. U mag op geen tydstip tot enige handeling/daad oorgaan as gevolg van die inligting in die dataversending nie.

Die Universiteit van die Vrystaat of die sender van hierdie e-pos sal onder geen omstandighede teenoor enige party aanspreeklik wees vir enige direkte, indirekte, spesiale of enige voortvloeiende skade as gevolg van die gebruik van hierdie e-pos, of enige ander hipergeskakelde webtuiste, insluitende, sonder beperking, enige verlies van wins, sake-onderbreking, verlies van programme of ander data oor inligtinghanteringstelsels of andersins, selfs indien die Universiteit van die Vrystaat of die sender van hierdie e-pos uitdruklik ingelig is oor die moontlikheid van sodanige skade nie.

Enige ooreenkomste wat met die Universiteit van die Vrystaat aangegaan is deur gebruikmaking van elektroniese korrespondensie sal alleen van krag word wanneer die Universiteit van die Vrystaat sodanige kontrakvorming in ’n opvolgboodskap aandui.

Geen e-poskorrespondensie wat aan die Universiteit van die Vrystaat gestuur is, sal geag word as synde ontvang te wees totdat die Universiteit van die Vrystaat daarop gereageer het nie. ’n Outomaties-gegenereerde antwoord sal nie beskou word as so ’n reaksie nie.

Geen waarborge word verskaf of geïmpliseer dat enige werknemer of student van die Universiteit van die Vrystaat oor die nodige magtiging beskik om hierdie kommunikasie te skep nie.

Die Universiteit van die Vrystaat behou die kopiereg op alle e-posboodskappe wat vanaf sy kommunikasiestelsels uitgestuur word.

Die sienings en menings wat in hierdie e-pos verwoord word, verteenwoordig nie noodwendig die sienings en/of menings van die Universiteit van die Vrystaat nie.

Hierdie e-posvrywaringskennisgewing sal ten alle tye voorrang geniet bo enige ander e-posvrywaringskennisgewing wat ontvang word deur werknemers/studente wat die kommunikasiegeriewe van die Universiteit gebruik.
 

Tuis
Alumni
Biblioteek
Admin & Dienste
Nuus
Kontak Ons
Oor die UV
UFS Feite
Qwaqwa-kampus
Suid-kampus
Studente
KovsieLife (Studenteportaal)
Akademiese Studentedienste
The No Student Hungry-program (NSH)
Koshuise
Klasgelde
eLearn (Blackboard)
UV-aansoekvorms
Leierskap vir Verandering Program
Eerste Globale Leierskapsberaad
Varsity College
Akademies
Akademiese Afdelings
Akademiese Programme
Kort-leerprogramme
Nagraadse Skool
Navorsing
Trauma-, Vergifnis- en Versoeningstudie
Direktoraat Navorsingsontwikkeling
Navorsing aan die UV
Navorsingsuitsette
Navorsingsentrum vir Hoër Onderwys en Menslike Vermoëns
Visekanselier se Prestige-program vir Jong Navorsers (PSP)
Personeel
Vakante poste
Vakbonde
Intranet (Slegs UV-personeel)
Vinnige Skakels
2013 Semesterkalender
Kunstedagboek
Darwin-potgooie
Graduation and diploma ceremonies
Internasionale Aangeleenthede
KovsieSport
Amptelike Roosters
UV Aansoekvorms
© 2000 - 2012 UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes, Privaatheidsbeleid, Toegang tot Inligting. Ontwikkel deur IKT-dienste

 

Beoordeel bladsy