Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 Fakulteit Tuisblad
 KovsieAgri
  Visie, Missie en Waardes
  Dekaanskantoor
  Departemente
  Sentrums
  Akademiese Programme
  Toelating en Regulasies
  Finansiële Steun
  Kontak ons
 QwaQwa-kampus
  Nuusargief
  Advertensies
  Jaarboeke - 2007 tot 2010
  Navorsingprojekte in Fakulteit
  Beleide, Prosedures en Regulasies
 Story of Life: Darwin 200
 Boyden Observatorium
  Sentrum vir Landboubestuur
  Ekonomiese Opleiding (NCEE)
  AEON EarthWISE
  Lengau Agri Sentrum
  Itjhoriseng-projek
  Kort Kursusse
  Fakulteit Intranet
  2008
  2007
  2005 & 2006
 Kredietdraende en Nie-kredietdraende
Druk
Universiteit van Minnesota besoek die departement Landbou-ekonomie
 
                                                        
 
’n Groep van sewe PhD-studente en vier lektore van die Universiteit van Minnesota in die VSA se Department: Toegepaste Ekonomie besoek tans die UV.  ’n Ooreenkoms van voorneme is in 2000 tussen die twee universiteite gesluit en is in 2008 vir ’n verdere ses jaar hernu. Hoofrolspelers was prof. Klopper Oosthuizen van die Departement Landbou-ekonomie, prof. Herman van Schalkwyk, dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, en prof. Claudia Parliament van die Universiteit van Minnesota.
Die doel van die besoek is om skakeling in die landbou-ekonomiese veld tussen personeel en studente van die twee universiteite te vestig met die oog op verdere samewerking en besoeke. Nagraadse studente van beide universiteit het hulle navorsing voorgelê om interdissiplinêre navorsingsbesprekings aan te moedig en om die vlak van navorsingsgehalte te verhoog.
Die groep het op Maandag 25 Mei in Bloemfontein aangekom en toer tans saam met personeel en nagraadse studente van die Departement Landbou-ekonomie deur die Noord-Kaap en Oos-Vrystaat. Verskeie agribesighede en projekte vir opkomende boere gaan besoek word om meer te leer oor die toestand en uitdagings van landbou. Die doel van die ondervraging aan die einde van die besoek is om ’n gesamentlike navorsingsagenda te ontwikkel.
Hoofnuus
Nobel-bekroonde Richard Ernst besoek die UV

 Prof. Richard Ernst

Lees Meer

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur Rekenaardienste .0.65 sec