Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 Fakulteit Tuisblad
 Departement Tuisblad
  Personeel
  Nuusbrief
  Professionele Verrykings Program Kalender
  Toeganklikheids-programme
  Onderrigmediadienste
  Grow Our Own Timber Program
  Tuisblad
  Prestasiebestuur
  Nuus
  Personeelontwikkeling
  Nuus
  Inligting
  Tuisblad
  Kwalifikasies
  Personeel
  Kontak
  Foto's
  Fooie
  Navorsing
  Tuisblad
  Bronne
  Evalueringsinstrumente
  Nuus en Gebeure
 Diensleer in Fakulteite
Druk
Tuisblad
Afdeling: Diensleer 

Personeel
     
 Prof Mabel Erasmus
Afdelingshoof
 Mrs Dikgapane Makhetha

Oorsig
Die integrasie van Samelewingsdiens (SD) met onderrig, leer en navorsing is ‘n strategiese prioriteit van die UV. Diensleer is ‘n internasionaal erkende meganisme waardeur veral integrasie met onderrig/leer bevorder kan word en daarom bepaal die UV se SD-beleid (Pdf-formaat) dat elke akademiese program uiteindelik ten minste een diensleer-module moet insluit.

Diensleer of "Samelewingsdiensleer" word deur die UV (SD-beleid, 2006) gedefinieer as ’n opvoedkundige benadering wat kurrikulumgebaseerde, kredietdraende leerervarings behels waarin studente:

a) aan gekontekstualiseerde, goedgestruktureerde en georganiseerde diensaktiwiteite deelneem wat daarop gemik is om geïdentifiseerde diensbehoeftes in ’n gemeenskap aan te spreek, en

b) oor die dienservarings nadink ten einde ’n dieper insig in die verband tussen kurrikulum-inhoud en samelewingsdinamiek te verkry, sowel as om persoonlik te groei en ’n sin vir sosiale verantwoordelikheid te ontwikkel.

Dit vereis ’n samewerkende vennootskapskonteks wat onderlinge, wederkerige onderrig en leer tussen alle lede van die vennootskap (dosente en studente, lede van die gemeenskappe en verteenwoordigers van die dienstesektor) bevorder.

Die rol en funksies van die Afdeling: Diensleer fokus op die volgende aspekte van die SD-beleid:

Die volgende diensleerinligtingsbronne is elektronies beskikbaar

Evalueringsinstrumente vir diensleer

  • Vraelyste
  • Fokusgroepprotokol

Hoofnuus

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .0.64 sec