|
|
 |
|
 |
|
|
| Sentrum vir Finansiële Beplanningsreg
|
|
Die Universiteit van die Vrystaat, deur die Sentrum vir Finansiële Beplanningsreg, in vennootskap met die Finansiële Beplannings Instituut van Suid Afrika (FPI), is die eerste akademiese instelling in Suid Afrika om 'n formele nagraadse kwalifikasie te bied wat toegang aan lede gee tot lidmaatskap aan die Finansiële Beplannings Instituut van Suid Afrika. Die FPI is die hoogs profesionele instelling vir praktiserende beplanners in die finansiële industrie in Suid Afrika, wat ook die internasionale sertifiserings normbepaling verteenwoordig, ter erkenning deur die Gesertifiseerde Finansiële Beplannings Raad vir Standaarde Ing. Die Regsfakulteit is ook reeds die afgelope sewentien jaar as moderatore in die FPI (voorheen Ilpa) se profesionele eksamens betrokke.
|
|
Registreer vir Seminare
Adresse van lokale:
Bankbesonderhede
|
|
Visie
Om ‘n uitstekende, regverdige en innoverende sentrum te wees wat die nodige opleiding in finansiële beplanning aanbied en onderskryf die vissie, missie en waardes van die Universiteit van die Vrystaat..
Missie
Die sentrum word nasionaal herken, in die finansiële en opvoedkundige industrieë, as die leier van kwaliteit en prakties finansiële beplannings programme in Suid-Afrika. Die programme is almal op internasionale standaarde en berei gesertifiseerde finansiële beplanners akademies voor wat goed opweeg teen die beste in die wêreld.
|
|
|
|
| Hoofnuus |
|
|
 |
|
|