Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 Fakulteit Tuisblad
 Departement Tuisblad
  Jaarboek
  Personeel
  Kontakbesonderhede
  Navrae
  Aanbevole leesstof
 MBA Connect
  Papers, Publications & PhD’s
  Gevallestudies
 Sentrum vir Besigheidsdinamika
  MPP - Bestuursvoorbereidings-program
  MDP - Bestuursopleidings-program
  Magister in Besigheidadministrasie (MBA)
  BML- Bacalareus in Bestuurleierskap
  2010 Jaarboek
  Gallery
  MBA Gassprekers: 2010
  Nuusbriewe
  Wat gebeur?
  Skakels met kontakte
 Korporatiewe geskenke
  Kontak besonderhede
  MBA Gallery
Druk
Bestuurskool

Welkom by die Bestuurskool

"Elkeen van ons moet basies 'n persoonlike keuse maak om die kennis, kundigheid en eienskappe te verkry wat ons sal help om met gemak en begrip in ‘n vinnig- veranderende wêreld, wat op tegnologie berus, te beweeg. Party van ons is nie tevrede om net saam met die toekomsgety te vloei nie: ons wil die rigting daarvan beïnvloed."


Prof Helena van Zyl, Direkteur:Bestuurskool


Die Bestuurskool is gestig om:

  • suksesvolle programme te ontwikkel en aan te bied;
  • te onderrig deur ons kennis te deel en onderrig in praktyk te omskep;
  • studente in 'n kampus- en aanlynomgewing akademies af te rig;
  • individue en organisasies te bemagtig;
  • potensiaal te maksimaliseer en uitsonderlike resultate te behaal.

Die Sentrum vir Besigheidsdinamika, gestig onder die vaandel van die Bestuurskool, bied onder meer pasgemaakte nie-kurrikulêre opleiding ten einde organisasies en individue te ondersteun om die gaping tussen bestaande vaardighede en vermoëns en dit wat in die toekoms nodig sal wees om prestasie en mededingendheid te verseker, te oorbrug.

Ons skep geleenthede vir die toekoms.

  • Volle akkreditasie deur die Raad op Hoër Onderwys (RHO)

    Memberships:
  • Lid van SABSA (Lid van die Suid-Afrikaanse Assosiasie van Sakeskole)
  • Lid van AACSB (The Association to Advance Collegiate Schools of Business)

The School of Management has been voted for 3 Palmes by EDUNIVERSAL and belongs to the 3rd league of the 1000 Best Business Schools worldwide

   


Hoofnuus

Nuus

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg © 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .0.77 sec