Tuis Kontak Ons Web uitleg
Kategorie:
Sleutelwoord:
 UV feite
 Van die Rektor...
 Kampusse
 Personeelgids
 Ondersteuningsdienste
 Vakante poste
 Kampuskaart
 Voornemende studente
 Huidige studente
 Alumni
 Fakulteite
 Akademiese programme
 E-leer
 Navorsing
 Akademiese Klusters
 Biblioteek
 Internasionalisering
 Gemeenskaps-betrokkenheid
 KovsieSport

Druk
E-pos Vrywaring

Kennisgewing:

Die inligting vervat in hierdie e-pos en enige aanhangsels hiertoe is bedoel vir gebruik deur die geadresseerde(s) hierbo genoem en mag inligting bevat wat vertroulik en gepriviligeerd is. Indien u nie die bedoelde geadresseerde is nie, word u hiermee in kennis gestel dat enige verspreiding, bekendmaking of kopieëring, asook enige handeling vooruitspruitend hiervan, streng verbode is. In sodanige geval stel die versender asseblief dadelik in kennis by wyse van ‘n beantwoordende e-pos en verwyder die boodskap, enige aanhangsels en alle kopieë daarvan.

Enige opinies, sienings, gevolgtrekkings of ander inligting in hierdie boodskap vervat is dié van die versender. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige ongematigde opinie of voorstelling gemaak deur die versender namens die UV nie. Vanweë die aard van e-pos kommunikasie aanvaar die UV geen verantwoordelikheid vir die hantering van vertroulike inligting hierin vervat en word alle aanspreeklikheid in die verband uitgesluit.

Laastens word die ontvanger versoek om die boodskap en enige aangehangsels na te gaan vir virusse. Die UV aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur enige virus wat met hierdie boodskap of aanhangsels versprei is nie.
Die UV behou die reg voor om enige inkomende en uitgaande e-pos boodskappe sowel as enige ander vorm van kommunikasie op sy e-posstelsel te monitor.

Hoofnuus

Media

Nuusargief
Publikasies
Nuusbriewe
Kamera op Kampus
Darwin-potgooie

Kalender

Eksamenrooster
Kunstedagboek
MBA Gassprekers
Semesterdatums
Gradeplegtigheid
Kopiereg 2010, Terme en voorwaardes , Privaatheidsbeleid . Ontwikkel deur IKT-dienste .-0.18 sec