JOOL

Tuisblad

Rag logo

JOOL is die akroniem vir “Jou Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid”.

JOOL GEMEENSKAPSDIENS se karakter het oor die afgelope jare so ontwikkel dat dit die multi-kulturele diversiteit van ons gemeenskap omsluit.

Dit bly JOOL GD se doelwit om hierdie diverse gemeenskap te dien en daarom word al hoe meer klem geplaas op die uitbreiding van fondsinsameling- en gemeenskapsdiens-inisiatiewe; asook samewerking met alle sektore van die gemeenskap sodat die verdeling van JOOL GD fondse die publieke en ekonomiese demografie van die Vrystaat en Noord-Kaap gemeenskappe weerspieël.

Deel die bladsy
essence_afr
© 2000 - UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes Privaatheidsbeleid Toegang tot Inligting Ontwikkel deur IKT-dienste