Besoekersentrum

Tuisblad

Kovsies verwelkom jou

Ons pas voltooide Besoekersentrum is ‘n wonderlike plek om u ervaring by ons te begin. Ons is op die Bloemfontein-kampus geleë, naby die DF Malherbe-hek in DF Malherberylaan. Besoek ons vir parkeerinligting, aanwysings, kampuskaarte en besoekersgidse.

Ons vriendelike personeel en studente sal u help om by u uiteindelike kampusbestemming te kom en om vrae oor die universiteit en ons plaaslike gemeenskap te beantwoord.
 
Oproepsentrum: +27 51 401 9111

Verken ons kampusse met ons virtuele toere

Deel die bladsy
essence_afr
© 2000 - UV, Bloemfontein Terme en Voorwaardes Privaatheidsbeleid Toegang tot Inligting Ontwikkel deur IKT-dienste