Afri-Frans CD Invoegsel
Afri-Frans 2 CD Invoegsel

Op inisiatief van Matthys Maree, is ‘n versameling Afrikaanse liedjies deur Prof N Morgan in Frans vertaal. Die Malgassiese sangeres Myra Maud het die liedjies opgeneem op 2 CDs wat bekendgestel is tydens optredes by kunstefeeste en in teaters. Die nuwe instrumentale verwerkings is van die mooiste van Maree ooit gedoen het.

Die Afri-Frans CDs, sowel as ander CDs in the versameling (veral Afrikaans na Spaans) is beskikbaar van die Afdeling Frans @ R100.

Afri-project "oortref stoutste verwagting"


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240
Nagraads::
Marica Coetsee: +27 51 401 2369
Voorgraads:
Mrs Marizanne Cloete: +27 51 401 2592
Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Nhlamulo (Lucky) Hlongwane: +27 51 401 3519
Juanita du Plooy: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block