Wat zeg je? CNaVT-examen voor Nederlands

Na ‘n volledige semester Nederlands (taalverwerwing en letterkunde in die tweede studiejaar) kan studente in die dept. Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans en geleentheidstudente (UV) ook via die departement inskryf vir die internasionale eksamen in Nederlands, Certificaat Nederlands als Vreemde Taal (CNaVT).

Detail oor die eksamen kan bekom word by die dosent van die kursus of op die webblad: www.cnavt.org

Op die foto’s is 2018 se suksesvolle kandidate van die Certificaat Nederlands als Vreemde Taal examen. Die eksamen word jaarliks aan die begin van Mei by die UV afgeneem en belangstellendes moet teen einde Februarie daarvoor registreer via die dosent, prof Angelique van Niekerk, vnieka@ufs.ac.za

CNaVT 2018 Kanidate

Van links na regs: Casey Kommer, Alita de Waal, Mathilda Smit, Ena Stegmann, Elizabeth van Rensburg, Sherredine Dunn en Marlene Beukes

Afwesig: Hendrik Strydom en Abigail Wiese

CNaVT 2018-kandidate

Slaag die Maatschappelijk Formeel examen:

Van links na regs: Elizabeth van Rensburg en Sherredine Dunn

Argief

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block