DF Malherbe-gedenklesing 2016
Vanjaar se DF Malherbe-gedenklesing vind plaas op 24 Mei, 18:00 in die ouditorium van die Equitas-gebou (voorheen CR Swart-gebou). Mnr Coenie de Villiers, bekende in mediakringe, sal hierdie prestige-lesing lewer.
Is Afrikaans plesierig? ‘n Aweregse blik.