Woordvoerder veroorsaak taalherrie
by
Tsholo Maleho
| Nov 16, 2017
Minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlarnini, se woordvoerder, Lumka Oliphant, weier om die vrae tydens 'n Radio702-onderhoud, in Engels te antwoord.
Gaan lees meer:
Social Development spokeswoman 'hides behind Zulu to dodge grant queries'_Sowetan_7 Maart 2017
Joernalis van die Daily Sun lewer lewer kommentaar oor die erkenning van al 11 amptelike tale op grond van die taalkwessie wat tydens woordvoerder Lumka Oliphant se Radio702-onderhoud plaasgevind het.
Gaan lees meer:
All official languages deserve respect_Daily Sun_16 Maart 2017