Staff Directory

Dr Marian Human-Nel
Position
Lecturer
Department
Afrikaans and Dutch; German and French
Address
Mendi Building 12
Afrikaans Dutch German and French
QWA QWA
UFS
Telephone
058 718 5425
Office
Mendi Building 12
Information

Short CV

Opleiding:

 

1984: BA. Ed aan die Universiteit van die Vrystaat

     

1986: Hons.BArtium. (Afrikaans & Nederlands) aan UV

 

2001: MA Afrikaans (Literatuurdidaktiek) aan UV

                     Uitdagings binne die onderrigkonteks van Afrikaanse Literatuur in `n     

                     veeltalige samelewing.

 

2009: PhD Afrikaans (Literatuursosiologie) aan UV 

          Die impak van sosiopolitieke verandering op die plek van

          vroueskrywers in die Afrikaanse literêre kanon.

 

Onderrig: Afrikaans addisionele taal

 

Modules aangebied:

 

 

  • Voorgraadse taalonderrig:

    AFRT 1514 - Basiese Afrikaanse taalpatrone

    AFRT 2614 - Betekenisleer en taalfunksie & voorgesette taalgebruikskunde

    AFRT 3714 - Gevorderde Afrikaanse taalpatrone & Taalverskeidenheid in Afrikaans

  • Voorgraadse letterkunde-onderrig:

    AFRL 1624 - Basiese Afrikaanse letterkunde

    AFRL 2624 - Voorgesette Afrikaanse letterkunde

    AFRL 3724 - Gevorderde Afrikaanse letterkunde

  • Nagraadse:

              KFA 144 - Metodiek vir die onderrig van Afrikaans addisionele taal in

               samewerking met Opvoedkunde 

  • Voorgraadse taalonderrig: Basiese Afrikaanse taalpatrone, betekenisleer en taalfunksies, Voorgesette taalgebruikskunde & gevorderde Afrikaanse taalpatrone, Taalverskeidenheid in Afrikaans
  • Voorgraadse letterkunde-onderrig: Basiese Afrikaanse letterkunde, Voorgesette Afrikaanse letterkunde, Gevorderde Afrikaanse letterkunde

  • Nagraadse onderrig: Metodiek vir die onderrig van Afrikaans nie-moedertaalsprekers in samewerking met Opvoedkunde

  • Navorsingsfokus: Onderrig van Afrikaans addisionele taal (Letterkunde), Literatuursosiologie, Prosa teorie, Literêre kanonisering / marginalisering binne Afrikaanse literatuursisteem

  • Publikasies:

Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker                                                                                                                            

19/02/2016 “litnet”

Schreiner vs. Joubert: Hul vernuwende rol in die Suid-Afrikaanse literatuursisteem

TGW, Jaargang 56, Vol. 1:169-189, Maart 2016

 

  • Resensie:

 

’n Leë plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis word gevulKamphoer – Francois Smith

Historia 61,1:176-178, Mei 2016

 

ALV-kongres (internasionaal):

Lewer referaat 1 September 2016 te NWU, Potchefstroom

Fiksionele wêrelde as moontlike wêreld en hul verhouding met die aktuele wêreld:

Is versoening moontlik deur die onderrig van Afrikaanse letterkunde?

 

MALUTI FM 97.1 gemeenskapradio:

14/6/16: Onderhoud oggendprogram – Afrikaans te QQ & moedertaalonderrig

WEEKLIKS:

Nuuslees Donderdae 9-uur & 11-uur

Aktuele program: KOLLIG Donderdae 09h00-12h00

Letterkunde met musiek: Fluit-fluit storietyd Donderdae 14h00-15h00

 

Publications


Publications (Short List)


Research


Area(s) of Interest


Courses Presented

AFRT 1514: Basiese Afrikaanse taalpatrone en -gebruik

AFRT 2614: Afrikaanse morfologie en semantiek vir niemoedertaalsprekers

AFRT 3714: Gevorderde Afrikaanse taalleer en taalverskeidenheid

AFRL 1624: Basiese Afrikaanse letterkunde

AFRL 2624: Voortgesette Afrikaanse letterkunde

AFRL 3724: Verdiepende Afrikaanse letterkunde

KFA 144: Metodiek van Afrikaans addisionele taal

Community Service


Service Learning


We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful. To better understand how they are used, read more about the UFS cookie policy. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept