Latest News Archive
Please select Category, Year, and then Month to display items
27 May 2019
Photo Sonia Small
Prof Francis Petersen, Rector and Vice-Chancellor.
Click
here for a letter to the university community from Prof Francis Petersen, Rector and Vice-Chancellor of the University of the Free State (UFS), regarding the recent student protests on our campuses (4 April 2019 on the Qwaqwa Campus and 21 May 2019 on the Bloemfontein Campus).
Klik
hier vir ’n brief van prof Francis Petersen, Rektor en Visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), aan die universiteitsgemeenskap rakende die onlangse protesoptrede wat op ons kampusse (4 April 2019 op die Qwaqwa-kampus en 21 Mei 2019 op die Bloemfontein-kampus) plaasgevind het.
Tobetsa mona bakeng sa lengolo la mokgatlo wa yunivesithi le tswang ho Moprofesara Francis Petersen, Rector le Motlatsi wa Chancellor wa University of the Free State (UFS) mabapi le diketso tsa morao tjena tsa boipelaetso ba baithuti dikhemphaseng tsa rona (ka la 4 Mmesa 2019 mane Qwaqwa Campus le ka la 21 Motsheanong 2019 mona Bloemfontein Campus).
Seminar on trust law
2008-10-16
|
Die Sentrum vir Boedelbeplanningsreg aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het onlangs ‘n seminaar oor trustreg aangebied. Die aanbieder was prof. Willie van der Westhuizen, hoof van die Trustreg- en Boedelbeplanningsafdeling van die George- en Kaapstadkantore van Millers Ing. Prof. van der Westhuizen het gefokus op holistiese boedelbeplanning en die vermyding van slaggate in trustaktes. Die seminaar is bygewoon deur vyftig mense bestaande uit prokureurs, advokate, akademici, besigheidsmanne, dokters en studente. Die sentrum beoog soortgelyke seminare in die toekoms. Hier is, van links voor: adv. Bradley Smith, Departement Privaatreg aan die UV, mnr. Pieter Brits, Sentrum vir Boedelbeplanningsreg aan die UV; agter: mnr. Kenneth Mould, Sentrum vir Boedelbeplanningsreg aan die UV, mnr. Louis van Vuuren, BOE Bank en hoofborg van die seminaar, prof. Van der Westhuizen, en mnr. James Faber, Sentrum vir Boedelbeplanningsreg aan die UV.
Foto: Stephen Collett
|