Latest News Archive

Please select Category, Year, and then Month to display items
Previous Archive
News Items

News Archive

Alumni Stage Door 2005: Tickets now available!
2005-02-22

Alumni Stage Door: Kaartjies vir "Once upon a time" beskikbaar vanaf 16 Februarie 2005

Kaartjies: Beskikbaar by Louis Botha by die kultuurkantoor, Thakaneng-Brug kamer 55 vanaf 16 Februarie
Telefoon: 401-2819, Kostes R15 p.p.

Finaal: Callie Human Sentrum
3 Maart 2005 om 18:30.

Gaskunstenaar: Philip Marais


Alumni Stage Door
Stage Door nou bekend as Alumni Stage Door is verseker een van die hoogtepunte op die Kuns en Kultuur kalender vir 2005. Elke koshuis op kampus kry die geleentheid om `n eerstejaars groep van 20-30 lede te kies om deel te neem aan `n ongelooflike vermaaklike en uiters kompeterende kompetisie. Die groepe moet dan met `n produksie voor en dag kom wat 70% uit drama en toneelspel bestaan en 30% sang.

Rotasies: Dames 28 Februarie 2005
Mans 1 Maart 2005
Finaal: 3 Maart 2005

Die tema vir Alumni Stage Door 2005 is : " Once upon a time"

Vir enige verdere besonderhede kontak:
 

A.C. Geldenhuys
SR: Kuns en Kultuur

Kantoor:(051) 401 9122
Sel: 084 585 3338

We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful. To better understand how they are used, read more about the UFS cookie policy. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept