Latest News Archive
Please select Category, Year, and then Month to display items
UV Hokkienuus
2004-12-09
Voormalige SA O/18 kaptein en huidige kaptein van Kovsies- en die Vrystaat-hokkiespanne, Grace Yasbek, is opgeneem in die Nasionale oefengroep wat gedurende Februarie 2005 teen Engeland speel.
Die huidige Kovsie afrigter van die eerste vrouehokkiespan, Braam van Wyk, is deur Suid-Afrikaanse Hokkievereniging as HP - afrigter in die Vrystaat aangewys!
Vroeër vanjaar het nog 'n Kovsie hokkiespeelster, Michelle Hugo vir die SA O/21 hokkiespan uitgedraf!