Latest News Archive
Please select Category, Year, and then Month to display items
The University of the Free State (UFS) hosted its first virtual graduation ceremonies from 6 to 9 October 2020. You can visit the dedicated webpage here to view the videos, photo gallery, and to read our graduate stories.
#UFSVirtualGraduation #UFSGraduation2020

Internasionale ster in Callie Human (Afrikaans)
2005-03-11
DIE popster Belinda Carlisle, veral bekend vir die treffer Heaven is a place on earth , toer later vanjaar in Suid-Afrika en hierdie keer is Bloemfontein ook op die toerprogram. Carlisle, wat verlede jaar op 'n kort besoek aan Suid-Afrika was om die Altech Grand Prix wat later vanjaar plaasvind bekend te stel, tree op 12 Augustus in die Universiteit van die Vrystaat se Callie Human-sentrum op. Meer as 17 miljoen van hierdie gewilde sanger se albums het in die afgelope 20 jaar huis gekry. Kaartjies vir die vertoning in Bloemfontein sal beskikbaar wees van die Money Market-toonbanke by alle Shoprite-, Shoprite Checkers- en Checkers Hyper-winkels. JOERNAAL - BYLAE TOT VOLKSBLAD-VRYDAG 25 FEBRUARIE 2005