Latest News Archive
Please select Category, Year, and then Month to display items
Ever wondered what your future will look like?
Get ready for #YourTomorrowToday; join the University of the Free State and the rest of the country as we commemorate #YouthMonth in June.
You can see the light and the future is bright because you are a dreamer. It’s youth time, do it because we can.
#YouthMonth2021 | #YouthDay2021 | #YouthDay
FS academic receives prestigious award
2009-10-12
'n Akademikus van die Universiteit van die Vrystaat (UV), dr. Adri Beylefeld, is die trotse ontvanger van die 2009 Hoëronderwys Leer en Onderrig-toekenning . Sy is een van vier kandidate uit 48 dwarsoor Suid-Afrika wat vir die toekenning gekies is. Sy sal haar toekenning, wat 'n prysgeld van R15000 beloop, by die jaarlikse kongres van die Hoëronderwys Leer en Onderrigvereniging van Suider-Afrika (HELTASA) ontvang, wat vanaf 25-27 November 2009 by die Universiteit van Johannesburg gehou word. Die prysgeld sal in 'n navorsingsrekening van die UV inbetaal word. Dr. Beylefeld is 'n senior lektor in die Fakulteit Opvoedkunde.
Foto: Verskaf
|