Latest News Archive

Please select Category, Year, and then Month to display items
Previous Archive
News Items

News Archive

UFS chamber choir well received at KKNK
2005-04-09

Dit is absoluut beeldskone, hartskeurende musiek. … Waar ‘n mens gewoonlik niks vroeër as Bach oor Kersfees en Handel oor Paasfees kry nie, is Membra Jesu nostrl ‘n onverwagse geluk … Hou dadelik op met lees en gaan koop nou ‘n kaartjie!

(Willem Bester, KKNK KRIT, 27 Maart 2005)

‘n Ander  juweel …  was die Universiteit van die Vrystaat se Membra Jesu nostri deur Buxtehude. Dié siklus van sewe cantatas oor die kruisiging van Christus is bedrewe deur die studente uitgevoer, met talle hoendervleis-oomblikke.

(Willem Bester, Die Burger, 31 Maart 2005)

We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful. To better understand how they are used, read more about the UFS cookie policy. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept