Latest News Archive
Please select Category, Year, and then Month to display items
The academic calendar for 2021 was approved by the Executive Committee of Senate (ECS) on Friday 26 March 2021.
Click here for more information on the 2021 UFS Academic Calendar.
Biostatistics celebrates 25 years at the UFS
2007-12-06
 |
Die Departement Biostatistiek in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het onlangs sy 25ste bestaansjaar gevier. Die departement, wat die eerste en enigste van sy soort aan 'n Suid-Afrikaanse universiteit is, is in 1982 gestig. Die drie departementshoofde van die afgelope 25 jaar was van die gaste wat die geleentheid bygewoon het. Van links is: prof. Kobus de Wet (1982-1991), prof. Gina Joubert (vanaf 1995), prof. Robert Schall (1992-1995), en prof. Gert van Zyl (Hoof van die Skool vir Geneeskunde aan die UV).
Foto: Verskaf |