Years
2019 2018
The Bald Diva
2018-05-24

The Bald DivaName of Production: The Bald Diva

Script By: Eugene Ionesco

Directed By: Dion van Niekerk

Venue: Scaena Theatre, UFS-Main Campus

Language: English

Genre: Comedy

Date and times:

  • 24 May @ 19:30
  • 25 May @ 19:30
  • 26 May @ 19:30

Tickets

  • R 40.00 PER PERSON
  • R 30.00 FOR STUDENTS, SCHOLARS,
  • R 25.00 FOR PENSIONERS

Bookings: Computicket (0861 915 8000)

Photo by Luhard Potgieter.

  • Nathan De La Rey
  • René Lombard
  • Kabelo Sekhoto
  • Vuyiswa Mxasa
  • Sikhuthali Bonga
  • Kairon de Beer

The Bald Diva

A typical English family: a typical English husband; a typical English wife, and a typical English home – except for the grandfather clock that strikes any number of times whenever it feels like it! How odd! And why are all the family friends named Bobby Watson?

Not much makes sense in Eugene Ionesco’s acclaimed play, The Bald Diva, but that’s half the fun. A French maid, a fireman and two very confused dinner guests all turn a “typical” English evening into an experience that no-one is likely to forget soon.

The Bald Diva is an hour-long romp through the absurdity of language, English tradition and strained marital relationships. Directed by Dion van Niekerk, and starring a bunch of highly talented students, this classic masterpiece is not to be missed!

The Bald Diva will be playing at the University of the Free State’s Scaena theatre from the 24th to the 26th May at 19:30pm. Tickets are available at Computicket.


Back
Boom!

Produksie: Boom!
Regie: Adriaan Meyer
Teks: Nataniël
Kostuums: Errol Arendz
Stelontwerp: Strijdom van der Merwe
Datum:
6 Mei - 19h30
7 Mei - 19h30
8 Mei - 14h30 & 19h30

Venue: Scaena-teater
Kaartjie-pryse: R 65.00 / R 35.00 vir Klub Theatron lede
Besprekings: Kaartjies beskikbaar by Computicket (Mimosa Mall & Checkers Money Market)

BLOEMFONTEIN: Nataniel-aanhangers wat nog nie Boom! gesien het nie, moet gou spring vir kaartjies. Die produksie is gedurende Mei-maand moontlik vir die laaste keer in Bloemfontein te sien.

Boom! is deur Nataniël geskryf. Al die 2008-vertonings van die stuk op Aardklop en die Volksbladfees is al uitverkoop. Ekstra vertonings moes gereël word. Die produksie was ook op ander feeste, soos die Woordfees op Stellenbosch te sien. Die eenvrou-tragikomedie is 'n vertoonstuk vir die vaardige spel van met Hilletje Möller.

Hilletje Moller verwerf in 2005 haar B.A Drama en Teaterkuns aan die Universiteit van die Vrystaat, waar sy Universiteits erekleure vir teaterkuns verwerf. Hilletjie maak haar professionele debuut, tydens haar vertolking van die hoofrol in Skerp-sin (oorspronklike teks deur Pulitzer pryswenner Margaret Edson). Verder was sy al op die verhoog te sien in produksies soos “Die Huweliksaansoek" , “Nag van Legio", “Bloedbruilof", “Weer" en “Bewys" wat in 2008 Beste Debuut Produksie by die Volksblad Kunstefees aangewys is. Hilletje is in 2008 gekeur om haar studies aan die Lee Strasberg drama instituut in New York voort te sit.

Op 6-8 Mei om 19:30 is BOOM! In die Scaena-teater op die UV-kampus te sien. 'n Middagvertoning om 14:30 is ook op Vrydag gereël. Kaartjies is beskikbaar teen R65.00 en R 35.00 vir Klub Theatron lede.
 

We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful, to better understand how they are used and to tailor advertising. You can read more and make your cookie choices here. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept