Years
2019 2018
The Bald Diva
2018-05-24

The Bald DivaName of Production: The Bald Diva

Script By: Eugene Ionesco

Directed By: Dion van Niekerk

Venue: Scaena Theatre, UFS-Main Campus

Language: English

Genre: Comedy

Date and times:

  • 24 May @ 19:30
  • 25 May @ 19:30
  • 26 May @ 19:30

Tickets

  • R 40.00 PER PERSON
  • R 30.00 FOR STUDENTS, SCHOLARS,
  • R 25.00 FOR PENSIONERS

Bookings: Computicket (0861 915 8000)

Photo by Luhard Potgieter.

  • Nathan De La Rey
  • René Lombard
  • Kabelo Sekhoto
  • Vuyiswa Mxasa
  • Sikhuthali Bonga
  • Kairon de Beer

The Bald Diva

A typical English family: a typical English husband; a typical English wife, and a typical English home – except for the grandfather clock that strikes any number of times whenever it feels like it! How odd! And why are all the family friends named Bobby Watson?

Not much makes sense in Eugene Ionesco’s acclaimed play, The Bald Diva, but that’s half the fun. A French maid, a fireman and two very confused dinner guests all turn a “typical” English evening into an experience that no-one is likely to forget soon.

The Bald Diva is an hour-long romp through the absurdity of language, English tradition and strained marital relationships. Directed by Dion van Niekerk, and starring a bunch of highly talented students, this classic masterpiece is not to be missed!

The Bald Diva will be playing at the University of the Free State’s Scaena theatre from the 24th to the 26th May at 19:30pm. Tickets are available at Computicket.


Back
Dis ek, Anna

Produksie: Dis ek, Anna                                         
Skrywer: Elbie Lotter (skuilnaam)
Dramaturg: Anelle Bester
Regisseur: Pieter Venter
Venue: Scaena-teater, UV
Datum: 25-27 Maart 2009
Tyd: 19:30
Besprekings: Computicket (Mimosa Mall en Checkers)
Ouderdomsbeperking: 14 jaar
Kaartjies: R50 vir  volwassenes en R35 vir studente en leerders.

Dis ek, Anna, weer in Scaena te sien
Dis ek, Anna, geskryf deur die geheimsinnige Elbie Lötter (‘n skuilnaam), is suksesvol deur Anelle Bester vir die verhoog verwerk.  Die produksie het in 2008 by die Volksbladfees groot sukses behaal. Die produksie vind plaas op 25 tot 27 Maart, 19:30, in die Scaena Teater op die UV kampus. Kaartjies is te koop by Computicket (Alle Checkers supermarket en Mimosa Mall). Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.
Dis ek, Anna, is ‘n verhaal van seksuele misbruik en verkragting en ‘n verhaal van ‘n vrou se oorlewing. Elbie het gesê dat, net wanneer die stilswye gebreek is, kan genesing begin. 
R50 vir  Volwassenes.
R35 vir Studente en Kinders.

Dis ek, Anna, vertoon Kovsie talent
Dis ek, Anna is met groot sukses op Volksbladkunstefees in 2008 aangebied. Vier vertonings was totaal uitverkoop en terugvoer na die produksie was baie positief. Die produksie is ook een van die min produksies uit die Vrystaatstreek wat hierdie jaar vir die KKNK gekeur is.
Die novelle Dis ek, Anna, geskryf deur Elbie Lötter (‘n skuilnaam), is suksesvol deur Anelle Bester vir die verhoog verwerk.  Dis ek, Anna, is ‘n verhaal van seksuele misbruik, verkragting en ‘n verhaal van ‘n vrou se oorlewing, wat die produksie as sosiale kommentaar op die voorgrond plaas. Elbie noem dat, net wanneer die stilswye gebreek is, kan genesing begin.
Na aanleiding van navrae vir die her-opvoer van die produksie en as voorbereiding vir die KKNK word hierdie produksie weer in Bloemfontein aangebied. Die produksie vind plaas op 25 tot 27 Maart, 19:30, in die Scaena Teater op die UV kampus. Kaartjies is te koop by Computicket (Alle Checkers supermarket en Mimosa Mall). Bespreek nou om teleurstelling te voorkom.

Spelers soos Antoinette Louw (oudstudent), ander huidge en oudstudente van KOVSIES en Peter Taljaard is weer deel van die produksie, onder die regie van Pieter Venter.

EJ (Emmie) van Wyk
THEATER MANAGER
Wynand Mouton Theater
Department Drama & Theater Arts IB26
University of the Free State
PO Box 339
Bloemfontein
9300
Ph +27 51 401 2759
Mobile +27 72 207 7226

 

We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful, to better understand how they are used and to tailor advertising. You can read more and make your cookie choices here. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept