Hoogste kwalifikasie: B Prim Ed Junior Primêr, B A Honneurs Sielkunde, B A Besigheidsadministrasie
Posbeskrywing: Administratiewe Beampte
Pligte: Hanteer psigometriese afdeling (bestelling van toetse, administrasie van psigometrie entiteit, toetsing, nasien van psigometriese toetse, ens.), hantering van finansiële aangeleenthede (betalings kliënte, rekeninge,administrasie kliënte entiteit, algemene boekhouding), hantering van kliënte lêers en opstel jaarlikse statistieke, hanteer afsprake en opnames van laboratoriums/speelkamer, algemene administratiewe take (kleinkas, teefonds, ens)