...met high heels en lipstick (Theatre)

Invitation


Pa (Theatre)

Pa


Come and have a look at Elisabeth Eybers' 'Eeujaarherdenking' display titled 'Literêre dubbelburger: Ons digteres aan die grag', with subtitle: 'Pionier, tussenfiguur en ikoon' at the NALN Auditorium.

A significant part of Eybers' tangible legacy has recently been shipped from Zuid-Afrika Huis in Amsterdam to Suid-Afrika, where it is now on display at NALN.

Visiting hours: Monday-Friday 08:00-16:00.
Cor. Elizabeth and Pres Brand Streets, Bloemfontein.

Maria Zebroz 75

"‘n Engel het dit self gebring, die vreude-boodskap – en jy het ‘n lofsang tot Gods eer gesing, Maria, nooi uit Nasaret!

Maar toe Josef van jou wou skei en bure-agterdog jou pla, het jy kon dink, eenmaal sou hý die hele wêreldskande dra?

Toe jy soms met ‘n glimlag langs jou liggaam stryk … die stilte instaar… wis jy met hoeveel liefde en angs sou hý sy hellevaart aanvaar?

Die nag daar in die stal – geeneen om in jou nood by jou te staan – het jy geweet dat hý alléén Getsemane sou binnegaan?

Toe vorste uit die Ooste kom om nederig hulde te betoon, wis jy hoe die soldate hom as koning van die volk sou kroon?

En toe hy in jou arms lê, sy mondjie teen jou volle bors, het jy geweet dat hy sou sê, toe dit te laat was: Ek het dors?

Toe dit verby was en jy met sy vriend Johannes huis toe gaan – Maria, vrou van smarte, het jy tóé die boodskap goed verstaan?"

'Belydenis in die skemering'/Eybers, Elisabeth. – Cape Town: NBB. 1936; 1957.

elisabeth-eybers-1-2217-eng
elisabeth-eybers-2-2218-eng

 


 

kamphoer-news-2065-eng

Kamphoer

Kamphoer, a novel by Francois Smith, lecturer in the Department Afrikaans and Dutch, German and French, has been shortlisted for two literary prizes, namely the WA Hofmeyr Prize and a Tempo award. The WA Hofmeyr Prize is awarded annually to the best fiction published by Media24 Books. This year, the books nominated with Kamphoer, are: Buys: ’n Grensroman by Willem Anker, Ester by Kerneels Breytenbach, and ’n Duisend stories oor Johannesburg by Harry Kalmer. The winner is announced on 5 June.

One of the Huisgenoot magazine's Tempo prizes goes to the 'Afrikaans book of the year'. Kamphoer is on this year's shortlist, together with five other novels, namely: Vermis op Allesverloren by Anchien Troskie, Die Respektabele Meneer Hartslief by Chris Karsten, Ikarus by Deon Meyer, ’n Duisend Stories oor Johannesburg by Harry Kalmer, and Ester by Kerneels Breytenbach.

The awards ceremony is on 10 June.

 


 

Author of the novel Kamphoer

Izak de Vries's photograph of Francois Smith, lecturer in the University of the Free State's Department of Afrikaans and Dutch, German and French, during his performance at the recent Stellenbosch Woordfees. The caption for Izak's picture reads: Francois Smith, author of the novel Kamphoer, received a rock-star reception at the Woordfees. Francois was interviewed by Elna van der Merwe, books editor of Huisgenoot, in the Boeketent, the Woordfees venue for author performances.

kamphoer1-2049-eng

 


 

Wenners van eerste RSG Blokraaitoernooi bekendgemaak

RSG Blokraai

Ilse van Hemert van Pretoria is by die Vrystaat-kunstefees in Bloemfontein gekroon as die heel eerste nasionale blokraaikampioen nadat sy eerste gekom het in die RSG Blokraaitoernooi. Me Van Hemert het met ‘n totaal van 9 000 punte in die eindronde haar twee opponente, Jo Hiemstra van Bloemfontein en Willie Pretorius van Pretoria, uitgestof om die gesogte titel in te palm.

Die RSG Blokraaitoernooi is vanjaar die heel eerste keer in samewerking met die blokraaigroep, XWord, en die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat aangebied.

Van Hemert, wat as dogtertjie saam met haar ma blokraaisels begin invul het, het verskeie uitdunrondes oorleef om haar plek in die finale kompetisie te verseker. Sy het ‘n verskeidenheid pryse ter waarde van nagenoeg R15 000 gewen.

Die RSG Blokraaitoernooi in Bloemfontein het wye belangstelling uitgelok en is deur deelnemers, onder wie verskeie jongmense, van so ver soos Kaapstad, George en selfs Namibië, bygewoon. Deelnemers kon aan drie uitdunrondes deelneem waartydens hulle spoed en kennis met die invul van ‘n uiteenlopende reeks raaisels getoets is. Nege deelnemers het uiteindelik die halfeindronde gehaal, waarna die drie finaliste aangewys is.

In die eindronde moes die finaliste elk ‘n reuseraaisel op ‘n staander voor in die saal invul terwyl die toeskouers alles kon dophou.

Die Hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, prof Angelique van Niekerk, het gesê die belangstelling in die toernooi het almal se stoutste verwagtinge oortref. Sy het haar departement se voortgesette betrokkenheid by hierdie projek bevestig. “Ons is daarvan oortuig dat die RSG Blokraaitoernooi van krag tot krag sal gaan,” het sy gesê, “en ons sal graag wil sien dat dit ‘n jaarlikse hoogtepunt op die kalender van die Vrystaat-kunstefees word.”

 


 

VS-Kunstefees

Vrystaat Literatuurfees / Literary Festival / Domgodilweng

Alle aanbiedings in die ATKV-Eeufeessaal, tensy anders vermeld

All presentations in the ATKV Centenary Hall, unless stated otherwise. – 2016 Literatuurfeesprogram

 


 

RSG Blokraaitoernooi

Die RSG Blokraaitoernooi in samewerking met die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (UV), is ’n splinternuwe toevoeging tot die Vrystaat-kunstefees se kalender. Deelnemers gaan op Vrydag, 15 Julie teen mekaar (én teen die horlosie) meeding om die finaliste te bepaal wat sake in ’n eindstryd gaan uitspook. Op die spel is onder andere die titel: Suid-Afrika se Eerste Blokraaikampioen. Alle blokraaie word deur die maatskappy XWord verskaf.

Suidblok 1.
Koste: R50 by die deur vir Vrydag se deelname. (Dit sluit o.a. ʼn blokraaiboek in.)
Lusmaker-blokraai en afskopgeselligheid vir genooide deelnemers en gaste: 14 Julie om 10:00

Blokraaitoernooie:
Vrydag, 15 Julie: 09:30, 12:30, 16:30

Kom skryf in by die deur van Suidblok 1!
Halfeindronde – blokraaitoernooi: Saterdag 16 Julie: 11:30 (TOESKOUERS gratis)
Eindronde – blokraaitoernooi: Saterdag 16 Julie: 12:30 (TOESKOUERS gratis)
Daar is ook groot pryse op die spel!

Rig navrae aan: albegrobbelaar@gmail.com

2000px-crossworduk-svg747196e65b146fc79f4fff0600aa9400

CONTACT

T: +27 51 401 2240 or humanities@ufs.ac.za

Postgraduate:
Marizanne Cloete: +27 51 401 2592

Undergraduate:
Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block

We use cookies to make interactions with our websites and services easy and meaningful, to better understand how they are used and to tailor advertising. You can read more and make your cookie choices here. By continuing to use this site you are giving us your consent to do this.

Accept