dolos-2014-1932-eng

DOLOS is die departementele akademiese tydskrif van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans van die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat en fokus op die Afrikaanse taal en literatuur. Dolos het voorheen in gedrukte vorm verskyn, maar sedert Dolos 2013 word dit slegs in elektroniese format uitgegee. Akademiese en kreatiewe bydraes en verslae van departementele aktiwiteite van studente en dosente verbonde aan die departement, kan jaarliks vir moontlike plasing voorgelê word aan: Die Redakteur: DOLOS (sedert 2008)

Corlietha Swart swartc@ufs.ac.za of micos@telkomsa.net


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block