Gesellig Afrikaans 2022 

Baie geluk aan die student wat die Gesellig Afrikaans Taalaanleer kortleerprogram van die eerste semester 2022 geslaag het! Gesellig Afrikaans (GA) word elke semester aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans. Daar is twee kursusse, GA1 vir beginners en vreemdetaalsprekers, en GA2, vir derdetaal- en vreemdetaalsprekers met ‘n voorkennis van Afrikaans.

ANDF1

Van Links na regs: Lonkile Maxhaka, Bonang Mochochoko, Liteboho Moleli en Olive Khaliq. Fasiliteerder:  Ida Meiring en Alison Stander.

Internasionale studente en personeellede van die UV het die Kortleerprogram Gesellig Afrikaans in November 2022 voltooi.

ANDF2

Agter, van links na regs: Ricarda Kochems, Celine Koch, Greta Schmidt, en Sandor Potjer
Middel: Ida Meiring (fasiliteerder GA 1), en Pauline Dubois
Voor: Froukje Pronk, Dr Alison Stander (fasiliteerder of GA 2) en  Sepeko Moholo
Bonang Mochochoko en Nomasonto Magagula was afwesig toe die foto geneem is.

Vir meer inligting oor die Kortleerprogram Gesellig Afrikaans, stuur gerus ‘n e-pos na geselligafr@ufs.ac.za 
of besoek die webblad www.gesellig.afrikaans.org.

Die volgende program begin in Februarie 2023.

 
Argief

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block