Christo van Rensburg-gedenklesing

_DSC8691
Die 2022 Christo van Rensburg-gedenklesing is op 8 November by die UV aangebied. 
Die gasspreker was prof. Rufus Gouws, professor in Afrikaanse taalkunde, Universiteit van Stellenbosch. 

Die onderwerp van die lesing was: “Woordeboeke, die wêreld en die werklike taal”.  
Lees gerus die volledige lesing hier

Om na die geleentheid te kyk, klik gerus hier.  

 


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block