In April wys die Franse filmklub die film van een van Frankryk se suksesvolste sangers, Charles Aznavour, aan. Monsieur Aznavour (2024) deur Mehdi Idir en Grand Corps Malade is vir liefhebbers van die gloriejare van die Franse “chanson”. Ons hoop om u daar te sien!
Datum: 22 April 2025
Tyd: 19:00
Plek: Equitas