Vir studente by afdeling Afrikaans en Nederlands:

Rapport Onderwysfonds (ROF) Beurs-lening:  
Rapport Onderwysfonds (ROF) is ‘n nie-winsgewende organisasie wat Afrikaanssprekende onderwysstudente finansieël bystaan.  Vir volledige inligting klik hier.


Jongerenprojek:
Studente van die afdeling Afrikaans en Nederlands kry elke tweede jaar die geleentheid om Nederland en België te besoek as deel van die Jongerenprojek.

Lees ʼn verslag deur een van die studente wat deel was van die 2019-Jongerenprojek hier


Vir studente by afdeling Duits

Studente en akademici wat 'n kennis van Duits tot hulle akademiese uitnemendheid in hul gekose dissiplines voeg, kwalifiseer om aansoek te doen vir die besonder ruim beurse wat toegeken word deur die Duitse Akademiese Uitruildiens (DAAD) en die Alexander von Humboldt Stiftung, of kan die geleentheid kry om deel te neem aan 'n uitruilprogram met 'n Duitse universiteit. 

Vir studente van afdeling Frans
Soekenjins
Opvoedkundige webbladsye
Chansons
Woordeboeke
Media

L'Africain / Die Afrikaan: Interview with Prof Naòmi Morgan


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block