Simposium oor vreemdetaalonderrig in Suider-Afrika
Taaldosente van regoor Suider-Afrika het onlangs op die UV-kampus byeengekom vir ‘n besinning oor die standaardisering van vreemdetaal-onderrig en -assessering.
Lees gerus meer oor hierdie tweedaglange simposium hier.
Lees gerus ook ‘n opiniestuk oor die simposium onder.