Jerzy Koch ontvang gesogte prys
Prof. Jerzy Koch, navorsingsgenoot van die departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (UV), het onlangs die gesogte Gdynia-prys ontvang. Hy het die prys ontvang vir sy Poolse vertaling van die Booker-bekroonde Nederlandse skrywer Marieke Lucas Rijneveld se tweede roman, Mijn lieve gunsteling. Lees gerus meer hier.