Tony Erdmann

Liewe Filmklub-lede / Liebe Mitglieder des Kinoklubs

Afdeling Duits, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, nooi u hartlik uit na ’n Duitse filmaand. / Die Abteilung Deutsch, in Zusammenarbeit mit der “Südafrikanischen Akademie für Wissenschaft und Kunst”, lädt Sie herzlich zu einem deutschen Filmabend.

  • Wanneer/Wann: 18 Oktober om 18h30 / am 18. Oktober um 18.30 Uhr
  • Waar/Wo: Equitas Ouditorium / Equitas Auditorium
  • Film: Toni Erdmann (2016)
  • Voorprent / Vorschau
zwartboek

Zwartboek (Black book) (2006)
Wanneer: Dinsdag, 26 September 2017 @ 19:00
Waar: Equitas-ouditorium
Toegang is gratis - almal is welkom
Gratis koffie, tee en stroopwafels voor die tyd in die voorportaal

Camille Claudel

Chers cinéphiles / liewe fliekvriende / dear film friends

Camille Claudel 1915, die film wat ons as die vervolg op Camille Claudel aanbied (die regisseurs en hoofaktrises is nie dieselfde nie) het aangekom by die UV-biblioteek, net betyds vir ons viering van die 2017 Rodin-jaar. Dit is vir ons as Afdeling Frans van die UV dus baie aangenaam om u uit te nooi na hierdie roerende uitbeelding van die laaste deel van Claudel se lewe. Ons hoop u sluit by ons aan in hierdie eerbetoon aan haar.

YouTube

Quand /When /Wanneer: 12 septembre / 12 September
Où /Where /Waar: Equitas Auditorium
L’heure /Time /Tyd: 19:00
Gratuit! /Free! /Gratis!

Camille Claudel

Camille Claudel
Quand / Wanneer: 15 août / 15 Augustus
Où / Waar: Equitas Auditorium
L’heure / Tyd: 19:00
Gratuit! / Gratis!
YouTube

Die Fälscher

Die Fälscher
Wanneer: 2 Augustus 2017
Waar: Equitas Auditorium
Tyd: 19:00
Gratis!

Danton

Danton
Quand / Wanneer: 13 juin / 13 Junie
Où / Waar: Equitas Auditorium
L’heure / Tyd: 19:00
Gratuit! / Gratis!
YouTube

Le Fabuleux destin d’Amélie Poulain

Le Fabuleux destin d’Amélie Poulain
Quand / Wanneer: 16 mai / 16 Mei
Où / Waar: Equitas Auditorium
L’heure / Tyd: 19:00
Gratuit! / Gratis!
YouTube

Deutsch Kinoklub - 10 Mei 2017

Duitse Film-aand: DIE FETTEN JAHRE SIND VORBEI
Wanneer: Woensdag, 10 Mei 2017 @ 19:00
Waar: Equitas Audit
Met Engelse onderskrifte.
Toegang is gratis - almal is welkom.

Ciné Club - Congo River

Chers cinéphiles / Liewe Fliekvriende

Congo River on 14 March

Our next film is a documentary, not to be missed, by the celebrated Belgian director, Thierry Michel. Some of you may have seen other examples of his work, especially Mobutu, king of Zaire, which drew a lot of reaction in South Africa a few years ago. Congo River takes this majestic as a theme – as the river is the Congolese highway, a documentary about the river is a documentary about the country. The memorable soundtrack is by Congolese musicians.

Afrikaanse filmklublede wat na die Voetspore-span se Kongolese reis gekyk het, sal in die besonder baat vind by ‘n vergelyking tussen die SABC-produksie en hierdie dokumentêr, wat verskeie pryse gewen het.

Equitas Auditorium
19:00
Gratuit / Gratis

Navrae:
Isabella Mostert
+27 51 401 9022
MostertIMM@ufs.ac.za

Deutsch Kinoklub - 1 Maart 2017

Duitse Film-aand: LABYRINTH OF LIES
Wanneer: Woensdag, 1 Maart 2017 @ 19:00
Waar: Equitas Audit
Met Engelse onderskrifte.
Toegang is gratis - almal is welkom.

Michiel de Ruyter (1607 - 1676)

Meer inligting


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block