2017

Wat zeg je? CNaVT-examen voor Nederlands

Na ‘n volledige semester Nederlands (taalverwerwing en letterkunde in die tweede studiejaar) kan studente in die dept. Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans en geleentheidstudente (UV) ook via die departement inskryf vir die internasionale eksamen in Nederlands, Certificaat Nederlands als Vreemde Taal (CNaVT).

Detail oor die eksamen kan bekom word by die dosent van die kursus of op die webblad: www.cnavt.org

Op die foto aangeheg, is 2017 se suksesvolle kandidate van die Certificaat Nederlands als Vreemde Taal examen. Die eksamen word jaarliks aan die begin van Mei by die UV afgeneem en belangstellendes moet teen einde Februarie daarvoor registreer via die dosent, prof Angelique van Niekerk, vnieka@ufs.ac.za

Elf kandidate (personeel en studente) het vanjaar aan die UV die eksamen suksesvol voltooi:

CNaVT 2017 -  Dr Francois Smith, mes Carlé van Zyl, Carla Ellis, Janice du Plessis, Janet du Toit, Anja van der Merwe, Marelize Pretorius en mnr Albertus Barkhuizen

Agter vlnr: Dr Francois Smith, Carlé van Zyl, Janice du Plessis, Anja van der Merwe, Albertus Barkhuizen

Voor vlnr: Carla Ellis, Janet du Toit en Marelize Pretorius

Studente wat afwesig op die foto is: Sherredine Dunn en Lizanne de Beer


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block