Tweede populêre lesing van 2022
Hiermee word jy vriendelik uitgenooi na ’n populêre lesing aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans.
Etienne Leroux 100 jaar: ’n Huldiging.
FGG 201
Vrydag, 12 Augustus
11:00-12:00
Hierdie openbare lesing sal in die vorm van ’n rondetafel-gesprek aangebied word ter herdenking van Etienne Leroux (1922-1989) se honderdste geboortejaar.
Sprekers: Dr Francois Smith, prof Hennie van Coller, prof Henning Pieterse, en mnr Natie Botes.
RSVP by Ida Meiring
meiringi@ufs.ac.za
Boekbekendstelling
Die boekbekendstelling van drie boeke deur oud-studente in die M.A.-program in Kreatiewe Skryfwerk vind plaas op 3 Augustus 2022.
Populêre Lesing
Hiermee word jy vriendelik uitgenooi na ‘n populêre lesing aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat.
Datum: Vrydag, 29 April 2022
Tyd: 11:00-12:00
Plek: Senaatsaal, Equitas-gebou
EERSTE lesing in 2022: Die einde van MIV/VIGS-eksepsionalisme
Spreker: Prof Katinka de Wet, Departement Sosiologie, Universiteit van die Vrystaat