Poort-Slypskool 2022

 

Poort Slypskool- Workshop
 

V.l.n.r. agter: Prof Henning Pieterse, Nelius van Heerden, JD Carr, Danhauser van der Merwe, Eras Schutte, Danie Schutte, Dr Francois Smith

V.l.n.r. middel: Mikayla Pretorius, Shanya van Rensburg, Leandri Viviers, Merigen Jordaan

V.l.n.r. voor: Giulia Nel, Annalette du Plessis


 
Gedurende die Julie-vakansie het 11 leerders deelgeneem aan die Poort-Slypskool vir jong skrywers wat aangebied is deur kollegas van die departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (UV).  Hierdie leerders was vooraf aangewys as die top-inskrywings vir die Poort-Skryfkompetisie wat die aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.  Die slypskool is aangebied deur Prof Henning Pieterse en Dr Francois Smith.
 

 
 

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block