1984: BA. Ed aan die Universiteit van die Vrystaat
1986: Hons.BArtium. (Afrikaans & Nederlands) aan UV
- Werksaam by die Universiteit van die Vrystaat:
1983 – 1984 Transkribeer van Griekwa-Afrikaansprojek
1985 – 1986 Navorsingsassistent
2012-2013 – Lektor (kontrak) te QQ
2014-2018 – Lektor (permanent) en Program koördineerder te QQ
2019 – 2022 – Lektor en Vakhoof te QQ
Tans – Lektor te QQ
- Geakkrediteerde navorsinguitsette:
Schreiner vs. Joubert: Hul vernuwende rol in die Suid-Afikaanse literatuursisteem.
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 56. No. 1: Maart 2016
(Met H.P. Van Coller)
Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker.
Litnet Akademies (Geesteswetenskappe)
2018-02-18
(Met H.P. van Coller)
Vroulike karaktersubjektiwiteit: Die strategiese gebruik van nomadiese skryf deur Eleanor Baker.
Litnet Akademies (Geesteswetenskappe)
2020-08-06
(Met H.P. van Coller)
Fluit-fluit, storietyd: die betekenis van die kortverhaal as verhalende teks vir gemeenskapsradioluisteraars.
Stilet, Vol. 33, No. 2. Desember 2022
- Kongresreferate:
1 September 2016 ALV-kongres, Potchefstroom, NWU:
Versoening deur die onderrig van Afrikaanse letterkunde? Die gebruik van betrokke tekste tydens die onderrig van Afrikaans aan nie-moedertaalstudente.
13 September 2018 ALV-kongres, Stellenbosch, US:
Terug na die teks – die lees van betrokke tekste as deel van die onderrig van letterkunde aan Sotho- en Zulu-studente.
31 Oktober 2018 Ontlaering, Pretoria, UP:
Afrikaans gebore en getoë Afrikataal – so ook die Letterkunde daarvan.
17 September 2021 ALV-kongres, Aanlyn:
Fluit-fluit dit is storietyd – die sintuiglike belewing van die geskrewe woord deur die voorlees van Afrikaanse tekste op ? gemeenskapradiostasie.
23 Augustus 2023 ALV-kongres, Gquberga, NMU:
Betsie wie? Elizabeth Labuchagne-Hull se komvandaan kry dubbele betekenis vir gemeenskapsradioluisteraars.
- Gemeenskapsprojek:
Maluti-gemeenskapsradio – aanbied en voorlees van Afrikaanse letterkunde tekste
Sang en Voordrag te Clarensgemeenskap
- Ander ervaring:
1988 – 1998 Konsessiehouer Dream Nails, Kimberley
2004 Remax mede-konsessiehouer, Kimberley
2008 Weskus-gemeenskapsradio-aanbieder – In gesprek met Marian
1999 – 2011 Onderwys Afrikaans addisionele taal & Redenaarsafrigting en -beoordeling in verskeie skole in Noord- en Wes-Kaap
2016 – 2020, 2023 Gemeenskapradio-aanbieder, Storievoorleser & - nuusleser Maluti FM, Bethlehem
2023 – Voorlesing van Goed, beter Betsie op Maluti FM
- Kort kursusse gedoen
Gedurende 1999 Kobus Neethling kreatiwiteitskursus; Doodsbegeleiding, NGKerk Vooruitsig, Kimberley