Dr Francois Smith
Position
Senior Lecturer
Department
Afrs Dutch German French
Address
9B 229
Afrikaans Dutch German and French
Internal Mailbox 20
UFS
Telephone
0835039113
Office
Flippie Groenewoud Building: Block B 229
Information

Short CV

OPVOEDKUNDIGE AGTERGROND EN SPESIALISERING

KWALIFIKASIES

1982:               Matrikuleer aan die Hoërskool Rouxville.

1986:               Verwerf `n graad in Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch.

1992:               Verwerf `n B.A.-graad met hoofvakke Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika.

1995:               Voltooi op `n halwe kursus na die Hoër Onderwysdiploma aan die Universiteit van Suid-Afrika. Vakdidaktiek: Afrikaans en Wiskunde.

1996:               Verwerf `n B.A. Honneurs in Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Kaapstad met lof.

1998:               Verwerf `n M.A. in Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Kaapstad met lof.

2007:               Verwerf Ph.D. aan die Universiteit van Kaapstad.

SPESIALISASIEVELDE

Skryfvaardighede

  •    Kritiese denke
  •    Kunsjoernalistiek
  •    Resensiekunde
  •    Kreatiewe skryfkuns
  •    Psigoanalitiese literatuurkritiek
  •    Prosa en poësie

PROFESSIONELE LIDMAATSKAP EN POSISIE

Lid van die skrywersorganisasie PEN Afrikaans.

Lid van die Literator-vereniging.

Lid van die beoordelaarspaneel vir die Elisabeth Eybers-poësieprys.

RESENTE GEAKKREDITEERDE NAVORSINGSUITSETTE  

2009:   “ ‘Murder Your Darlings’: Breytenbach, die dood en die vrou”, in Tydskrif vir Letterkunde, 46(2).

2007:   “Letterkunde en die dood: onmoontlikheid en die moontlikhede van die teks.” Ongepubliseerde Ph.D.-verhandeling, Universiteit van Kaapstad.

1998:   “’Wij zitten in een klem’: argetipiese verhoudingspatrone in ‘De verwondering’ deur Hugo Claus”. Ongepubliseerde M-verhandeling, Universiteit van Kaapstad.

1996:   “Argetipiese patrone in ‘De verwondering’ van Hugo Claus”, referaat gelewer by jaarlikse internasionale konferensie van die Vereniging vir Neerlandistiek aan die Universiteit van Kaapstad.

1996:   “Tussen Hades en Oostende: ’n Ondersoek na deurlopende temas in die prosa van Hugo Claus”, honneursverhandeling, Rijksuniversiteit Gent.

1995:   “Design Parameters for Septic Tank Systems”, lesing gelewer by simposium oor sanitasie en rioolverwerking aan die Universiteit van Port Elizabeth.

1994:   “Solids-free Sewers in South Africa – Design, Construction and Maintenance”, WNNR-publikasie.

1993:   “Guidelines for the Design, Operation and Maintenance of septic Tank Effluent Drainage Systems”, WNNR-publikasie.

Kreatiewe of ander navorsingsverwante uitsette

2017: "Portapool", `n kortverhaal in die bloemlesing Op die spoor van ... (Tafelberg) 

2014:   Kamphoer, `n roman gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers.

2013:   “Die proefleser”, `n kortverhaal gepubliseer in die bloemlesing Kosblik, saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss en uitgegee deur Queillirie.

2013: “Langafstandoproep”, `n kortverhaal gepubliseer in die bloemlesing Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord, uitgegee deur Tafelberg.

2012: “Die wit van jou oë” en “Die wit van jou oë 2”, kortverhale gepubliseer in die bloemlesing Bloots, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord, uitgegee deur Tafelberg.

 
PROJEKTE in die vooruitsig:

  1. Interdepartementele gespreksgroep oor visuele kuns, film, musiek en die letterkunde.
  2. `n Reeks Vrydagseminare oor aktuele gebeure op die taal-en-kultuurfront.

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block