2017 Filmfees by Vrystaat-kunstefees
2017 is Rodin Year: he died a hundred years ago, in 1917. In France, a new film to commemorate this year has just been released, but is not yet available on DVD. Instead, we will treat you to the memorable performances of Gérard Dépardieu (encore lui!) and Isabelle Adjani in her prime, as Camille Claudel. This film introduced the female sculptor Camille Claudel to the outside world; many biographies, studies, and films followed. And at last, in 2017, she now has her own museum in Nogent-sur-Seine. This extraordinary film will be shown on 15 August. In July, because of the Arts Festival, there is no Ciné Club.
And what an incredible offering you have this year – and at a price that cannot be beaten anywhere in the world.
Een van die films waarmee daar besprekingsprobleme was by Computicket, is Gloria. Hierdie film hanteer ‘n nuwe, interessante tema in films wêreldwyd, dié van die lewe van middeljarige vrouens ná ‘n egskeiding (of die dood van hul eggenoot). Op die afgelope Cannes-fees was daar ‘n soortgelyke Franse film met Juliette Binoche, Un beau soleil intérieur. Dit is ‘n fassinerende tema wat veral vroue sal interesseer, maar miskien behoort mans wat hul visier uitsluitlik op veel jonger meisies stel, ook te gaan kyk om te sien wat hulle misloop! Gloria verloor nooit moed of hoop nie en is ‘n absolute bron van inspirasie, al loop dinge meesal vir haar verkeerd.
Hiermee die volledige lys films, indien u nog nie bespreek het nie (dankie Braam Muller, vir die keuse, bestellings en opsommings) :
Filmfees/Film Festival
Venue: Film Studio
Toegang: R30
Samesteller: Braam Muller
Alle flieks het Engelse onderskrifte, behalwe Verspeelde Lente./All movies have English subtitles except Verspeelde Lente.
Cinderella
Verenigde Koninkryk/United Kingdom, 2011, ballet, 108 min, met Royal Ballet Birmingham
‘n Nuwe, dog tradisionele weergawe van Prokofiëf se ballet gegrond op die bekende sprokie. Aspoestertjie kry tog kans om die prins se bal by te woon waar hy moet vrou kies. Maar teen middernag moet sy vlug en al wat hy het, is een van haar glasskoene wat sy agtergelaat het. Groot pret met haar stiefsusters en bose stiefma, en die diere kry ook kans om te dans. Genotvol met uitstekende dansers van Brittanje se Royal Ballet – vir oud en jonk.
Tyd: 22 Jul 09:30
Force majeure
Swede/Sweden, 2014, drama, 120 min, PG16 (S), regie: Ruben Östlund, met Johannes Kuhnke, Lisa Loven Kongsli
Tydens ’n Sweedse gesin se ski-vakansie, keer ’n sneeustorting by ’n berghangrestaurant alles omvêr. Terwyl restaurantgangers vlug, roep moeder Ebba na haar man, Tomas, terwyl sy hul kinders probeer beskerm, maar Tomas vlug vir sy lewe. Die gesin se wêreld is tot in hul fondamente geskud. Die huwelik hang in die weegskaal terwyl Tomas desperaat probeer om sy rol as patriarg in sy gesin te herbevestig. Wenner van die Cannes Un Certain Regard-jurietoekenning.
During a Swedish family’s skiing holiday, an avalanche turns everything upside down at a mountainside restaurant. With diners fleeing, mother Ebba calls for her husband Tomas as she tries to protect their children, but Tomas is running for his life. The family's world has been shaken to its core. The marriage hangs in the balance as Tomas struggles desperately to reclaim his role as family patriarch. Winner of the Cannes Un Certain Regard Jury Award.
Tye: 18 Jul 12:00; 20 Jul 17:30
Gloria
Chili/Chile, 2013, komedie/drama, 108 min, 16 (S,N,L), regie: Sebastian Lellio, met Paulina García, Sergio Hernández

Gloria is ‘n “vrou van ‘n sekere ouderdom” maar sy voel nog jonk. Al is sy eensaam, maak sy die beste van ‘n moeilike saak en bring haar nagte deur op soek na liefde in dansklubs vir enkellopers. Haar brose geluk verander die dag toe sy Rodolfo ontmoet. Hul intense passie laat haar fladder tussen hoop en wanhoop, tot sy ‘n nuwe krag ontdek en besef dat sy in haar goue jare helderder as ooit kan skitter. Wenner: Beste aktrise, Berlynse Filmfees.
Gloria is a "woman of a certain age" but still feels young. Though lonely, she makes the best of her situation and spends her nights seeking love at social dance clubs for single adults. Her fragile happiness changes the day she meets Rodolfo. Their intense passion leaves her vacillating between hope and despair – until she uncovers a new strength and realises that, in her golden years, she can shine brighter than ever. Winner: best actress, Berlin Film Festival.
Tye: 17 Jul 19:30; 19 Jul 15:00
Lion’s den
Argentinië/Argentina, 2008, drama, 113 min, 13 (N,L,V), regie: Pablo Trapero, met Martina Gusman, Elli Medeiros, Rodrigo Santoro
Julia, a 25 year-old university student, some weeks pregnant, with no criminal record, is sent to prison. Julia murdered the father of her child. This story addresses maternity, jail, and justice; confinement, guilt and solitude; but above all, it deals with Julia and her son, Tomas, born inside an Argentinean prison.
Tye: 18 Jul 17:30; 20 Jul 12:00
The lunchbox
Indië/India, 2013, komedie, 104 min, A, regie: Ritesh Batra, met Irrfan Khan, Nimrat Kaur
’n Foutiewe aflewering in Bombaai se beroemde, doeltreffende kosblikafleweringstelsel verbind ’n jong huisvrou en ’n ouer man in die skemer van sy lewe en hulle bou saam ’n fantasiewêreld deur notas in die kosblik. Wenner van 28 internasionale toekennings.
A mistaken delivery in Mumbai's famously efficient lunchbox delivery system connects a young housewife to an older man in his twilight years as they build a fantasy world together through notes in the lunchbox. Winner of 28 international awards.
Tye: 17 Jul 14:00; 20 Jul 09:30
The salt of the earth
Frankryk/Brasilië, 2014, dokumentêr, 110 min, PG12, regie: Wim Wenders, met Sebastião Salgado
Fotojoernalis Sebastião Salgado reis al 40 jaar lank oor die wêreld heen agter die veranderende gesigte van die mensdom aan. Hy het groot gebeurtenisse in ons onlangse geskiedenis sien gebeur: internasionale konflik, hongersnood en uittogte. Nou ontdek hy ongerepte gebiede, wilde fauna en flora, en grootse landskappe as deel van ‘n massiewe fotografieprojek, ‘n huldeblyk aan die wêreld se skoonheid. Kom deel in sy avontuurlike lewe en fantastiese fotografiese rekord. Wenner van die Cannes Un Certain Regard-jurietoekenning.
Over 40 years, photojournalist Sebastião Salgado has been travelling the world following an ever-changing humanity. He has witnessed major events of our recent history: international conflicts, starvation, and exodus. He is now discovering pristine territories, wild fauna and flora, and grandiose landscapes as part of a huge photographic project, a tribute to the planet's beauty. Come share in his adventurous life and amazing photographic records. Winner of the Cannes Un Certain Regard Jury Award.
Tye: 17 Jul 17:00
Son of Saul
Hongarye/Hungary, 2015, drama, 107 min, PG12 (V), regie: László Nemes, met Géza Röhrig, Levente Molnár, Urs Rechn
In die haglike omstandighede van Auschwitz in 1944 word ‘n gevangene gedwing om die lyke van sy eie mense van die gaskamers na die krematoriums te skuif. Hy vind morele oorlewing wanneer hy die lyk van ‘n seun wat hy vir sy eie aansien, van die vlamme probeer red. Hy probeer ‘n rabbi opspoor om die seun ’n ordentlike begrafnis te gee. Wenner van 2016 se Oscar en Golden Globe vir beste buitelandse film.
In the horror of 1944 Auschwitz, a prisoner, who is forced to move the corpses of his own people from the gas chambers to the crematoriums, finds moral survival upon trying to salvage the body of a boy he takes for his son from the flames. He tries to find a rabbi who can give the child a proper burial. Winner of 2016’s Oscar and Golden Globe for best foreign movie.
Tye: 17 Jul 11:30, 19 Jul 17:30
Theeb
Verenigde Arabiese Emirate/United Arab Emirates, 2014, avontuur, 100 min, PG12 (V), regie: Naji Abu Nowar, met: Jacir Eid Al-Hwietat, Hussein Salameh Al-Sweilhiyeen
In die Ottomaanse provinsie Hijaz tydens die Eerste Wêreldoorlog, moet ’n jong Bedoeïen gou leer om soos ‘n grootmens te dink wanneer hy ‘n gevaarlike tog deur die woestyn aanpak om sy ouer broer te help om ’n Britse offisier na ‘n geheime bestemming te lei. Wenner van 10 internasionale toekennings
In the Ottoman province of Hijaz during World War I, a young Bedouin boy experiences a greatly hastened coming-of-age as he embarks on a perilous journey through the desert to help his older brother guide a British officer to his secret destination. Winner of 10 international awards.
Tye: 18 Jul 15:00, 19 Jul 09:30
Timbuktu
Mauritania, 2014, drama, 97 min PG12 (V), regie: Abderrahmane Sissako, met Ibrahim Ahmed, Abel Jafri, Toulou Kiki
Nie ver van die antieke Malinese stad van Timboektoe, leef ’n trotse beesherder, Kidane, rustig tussen die duine saam met sy gesin en Issan, hul twaalfjarige skaapwagter. In die dorpie ly die mense onder die terreur-regime wat deur die Jihadiste ingestel is om hul geloof te beheer. Musiek, lag, sigarette, selfs sokker is verban. Elke dag reik die nuut ingestelde howe tragiese en absurde vonnisse uit. Kidane en sy gesin word die chaos gespaar, maar hul noodlot verander skielik. Wenner van 7 Franse César-toekennings.
Not far from the ancient Malian city of Timbuktu, proud cattle herder Kidane lives peacefully among the dunes with his family, and Issan, their twelve-year-old shepherd. In town, the people suffer from the regime of terror imposed by the Jihadists to control their faith. Music, laughter, cigarettes, even soccer have been banned. Every day, the new improvised courts issue tragic and absurd sentences. Kidane and his family are spared the chaos, but their destiny changes abruptly. Winner of seven of France’s César Awards.
Tyd: 19 Jul 12:00
Verspeelde Lente
SA, 1983, drama, 220 min, pouse ingesluit (3¾ uur), A, regie: Manie van Rensburg, met Elize Cawood, Ian Roberts, Brian O’Shaughnessy
Manie van Rensburg's classic TV adaptation of the novel by J van Melle about a beautiful, but poor young woman who marries the rich landowner instead of the man she loves. The story follows Pop le Roux's decision to marry the much older Jan Greyling and the consequences for her young love Hermaans Cronjé, her parents, and for Jan Greyling's son Gert.
Tyd: 22 Jul 13:00
The wall
Oostenryk/Austria, 2012, drama. 107 min, PG12 (V), regie: Julian Roman Pölsler, met Martina Gedeck
Ons hou almal van die uitdaging: “Wat as…?” In dié geval is jy alleen in die wêreld. Gegrond op Marlen Haushofer se gelyknamige klassieke feministiese roman, is The Wall ‘n hoogs oorspronklike verkenning van die ervaring van eensaamheid en oorlewing, wat afspeel in ‘n pragtige Oostenrykse berglandskap. Martina Gedeck, die briljante tolk van die Oscarwenner, The Lives of Others, verleen ‘n rare en duidelike intensiteit aan haar rol in dié kontemporêre vroue-Robinson Crusoe verhaal. Wenner van vier internasionale pryse.
We all like the challenge: what if . . . ? In this case, you’re alone in the world. Based on Marlen Haushofer's eponymous feminist classic novel, The wall is a highly original exploration of the experience of solitude and survival set in a spectacularly beautiful Austrian mountain landscape. Martina Gedeck, the brilliant interpreter of the Oscar-winning The Lives Of Others, brings a rare and vivid intensity to her role in this contemporary female Robinson Crusoe tale. Winner of four international prizes.
Tye: 18 Jul 09:30; 20 Julie 15:00
Jans Rautenbach-huldiging/tribute: Die kandidaat
Suid-Afrika/South Africa, 1968, drama, 105 min, regie: Jans Rautenbach, met Roelf Jacobs, Gert van den Bergh, Cobus Rossouw, Don Leonard
Jans Rautenbach se omstrede eerste fliek oor 'n stigting wat Afrikaner-belange bevorder, en ’n nuwe direkteur moet aanstel. Daar is net een kandidaat, die hoof van ’n verbeteringskool vir seuns. Die kandidaat bevind hom uiteindelik verstrengel tussen twee wêrelde: dié van armoede en die verlede; en die een van ’n ryk toekoms – versinnebeeld deur ’n moderne raadsaal waar besluitnemers redeneer oor die eienskappe van die ideale Afrikanerleier.
Tyd: 21 Jul, 11:00
Jans Rautenbach-huldiging/tribute: Jannie totsiens
Suid-Afrika/South Africa, 1970, sielkundige riller, 108 min, regie: Jans Rautenbach, met Hermien Dommisse, Katinka Heyns, Jill Kirkland, Patrick Mynhardt, Cobus Rossouw
’n Wiskunde-professor wat aan ’n Oedipus-kompleks ly, word in ’n psigiatriese inrigting opgeneem. Sy mede-pasiënte probeer hom moed inpraat en genees. Maar dan pleeg een van die pasiënte selfmoord as gevolg van die professor en almal se houding verander. Nou word ’n nuwe plan namens hom gesmee: moord. Die inrigting word gesien as ’n mikrokosmos van die Suid-Afrikaanse samelewing in die sewentigerjare.
A Mathematics professor with an Oedipus complex is admitted to a psychiatric institution. His fellow patients try to encourage and heal him. But then one of the patients commit suicide because of the professor, and everyone changes their attitude towards him. Now, a new plan is being concocted on his behalf: murder. The institution is seen as a microcosm of South African society in the seventies.
Tyd: 21 Jul, 15:00