Copy Writing 2018

Kopieskryfwerksessie 2018 aangebied deur Roela Hattingh van UJ

In die kopieskryfkursus van die Departement Kommunikasiewetenskappe word daar jaarliks 'n daglange werksessie deur professionele kopieskrywers van vooraanstaande advertensieskole en die industrie aangebied. Belangstellendes kan die dosent, prof Angelique van Niekerk, hieroor kontak. Die werksessie vind gewoonlik in Maart/April elke jaar plaas.

Kopieskryfwerksessie 2017 aangebied deur Roela Hattingh van UJ

In die kopieskryfkursus van die Departement Kommunikasiewetenskappe word daar jaarliks 'n daglange werksessie deur professionele kopieskrywers van vooraanstaande advertensieskole en die industrie aangebied. Belangstellendes kan die dosent, prof Angelique van Niekerk, hieroor kontak. Die werksessie vind gewoonlik in Maart/April elke jaar plaas.

Van links: Vuyo Mzangwa, Celimpilo Ngobese, Roela Hattingh (aanbieder), Andisiwe Faku, Justin Oxenham

BKT Kopieskryfwerkswinkel 2017
2016 Copywriting Workshop

Kopieskryfwerksessie 2016 aangebied deur Roela Hattingh van UJ

In die kopieskryfkursus van die Departement Kommunikasiewetenskappe word daar jaarliks 'n daglange werkswinkel deur professionele kopieskrywers van vooraanstaande advertensieskole en die industrie aangebied. Belangstellendes kan die dosent, prof Angelique van Niekerk, hieroor kontak. Die werksessie vind gewoonlik in April elke jaar plaas.

Van links: Sylvester Chacha, Jana de Jager, Roela Hattingh (aanbieder van UJ), Paballo Ntebele.

Kopieskryfwerkswinkel 2015 aangebied deur Claudi Potter of Joe Public

In die kopieskryfkursus van die Departement Kommunikasiewetenskappe word daar jaarliks 'n daglange werksessie deur professionele kopieskrywers van vooraanstaande advertensieskole en die industrie aangebied. Belangstellendes kan die dosent, prof Angelique van Niekerk, hieroor kontak. Die werksessie vind gewoonlik in April elke jaar plaas.

Van links: Reinard Snyman (student), Kgantshe Tau (student), Claudi Potter, die 2015-aanbieder van Joe Public-agentskap, prof Angelique van Niekerk (UV-dosent vir kopieskryf) en Ayanda Nogqala (student).

copywriting-workshop-2015-2219-eng
kopieskryf-werkswinkel-2014-1897-eng

Kopieskryfwerksessie 2014

In die kopieskryfkursus van die Departement Kommunikasiewetenskappe word daar jaarliks 'n daglange werkswinkel deur professionele kopieskrywers van vooraanstaande advertensieskole en die industrie aangebied. Belangstellendes kan die dosent, prof Angelique van Niekerk, hieroor kontak. Die werksessie vind gewoonlik in April elke jaar plaas.

Van links: Joe Mushwana, student; Annette de Klerk, die 2014-aanbieder van Joe Public-agentskap; prof Angelique van Niekerk (UV-dosent vir kopieskryf); en student, Prudence Mphatsoe.


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block