2016-03-17-books-2285-eng

Boektrommelprojek 2016

Die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans stuur vanjaar ‘n boektrommelprojek van stapel om die biblioteke van plaaslike sorgsentrums aan te vul.

Die departement versoek alle kollegas en studente vriendelik om enige ou boeke te skenk aan ENGO, ‘n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.

Navrae: Carla Ellis

ellisc1@ufs.ac.za


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block