Kamphoer nou in Engelse vertaling
Francois Smith, dosent in letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die UV se Departement van Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, se roman, Kamphoer, het pas in Engels verskyn as The Camp Whore. By die bekendstelling in Kaapstad was Francois en die vertaler daarvan, Dominique Botha, in gesprek met die SAfm-omroeper Nancy Richards en by die bekendstelling in Johannesburg was skrywer en vertaler in gesprek met die Sunday Times se boekeredakteur, Michelle Magwood.
Fotobyskrif: Dominique Botha en Francois Smith in Love Books, Melville.