Francois Smith

Francois Smith, dosent, Afrikaanse letterkunde, UV) se nuwe boek, Die Getuienis, het onlangs verskyn en is by boekwinkels beskikbaar. Luister gerus na die onderhoud wat onlangs met hom gevoer is oor die boek: https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/francois-smith-gesels-oor-sy-verslag-van-drome-en-visioene-20210811

Lees gerus ook die volgende resensies:
Francois Smith, dosent by die departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (UV) en Anton Roodt, navorsingsgenoot en oud-student van die departement, is albei genomineer vir die kykNET-Rapportboekprys, sowel as vir die Jan Rabie-Rapportboekprys. Beide boeke “Die kleinste ramp denkbaar” en “Weerlose meganika” word uitgegee deur Tafelberg-uitgewers. Die studente in die M.A.-program vir Kreatiewe Skryfkuns in Afrikaans by die UV is in baie goeie hande.
Lees meer hier.
 

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block