Ontlaering-kongres 2021

Die tema van die 2021-kongres is Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes. Voorleggings van tot 300 woorde word ingewag teen 31 Januarie 2021 by unlaagering@gmail.com. Ons nooi veral opkomende akademici en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, die VSA, en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem.

Meer inligting oor die ontlaeringprojek kan gevind word op die webwerf: https://unlaagering.wordpress.com.


Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block