Rina Barnard & Charles Smith

Op 27 Mei 2021 het die praktykpaneel vir Afrikaans en Nederlands ʼn werkswinkel vir senior studente van die departement aangebied.

Dr Riana Barnard, oud-uitgewer en tans bedryfsanalis/sake-analis het gepraat oor:

Boeke vandag 
  • Die geskiedenis van die gedrukte boek
  • Die uitdagings van 'n kontemporêre uitgewer (in 'n digitale era wat gekenmerk word deur veranderende verbruikersbehoeftes en -gedrag)
  • Bespreking en toepassing

EN

Charles Smith, nuusredakteur, Media24, het gepraat oor:

Demokratisering van die mediakanale
  • In praktyk
  • Vryheid van spraak
  • Fopnuus
  • Ondersoekende joernalistiek
  • Digitale transformasie

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block