Poort-Slypskool 2023

 

Poort
  
Gedurende die Julie-vakansie het 13 leerders deelgeneem aan die Poort-Slypskool vir jong skrywers wat aangebied is deur die departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans (UV).  Hierdie leerders was vooraf aangewys as die top-inskrywings vir die Poort-Skryfkompetisie wat jaarliks aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.  Die slypskool is aangebied deur die jeugboekskrywer, Fanie Viljoen en die digter, Lynthia Julius.

Foto

VLNR voor: Lynthia Julius, Hanli Theron, Sarike Roeloffse, Danelle Jacobs, Mila van Niekerk, Liane van Tonder, Mikayla Pretorius, Marlize Theron
Agter:  Freddy Carstens, Fanie Viljoen, JD Carr, Tomas du Preez, Wilco Botha, Guilia Nel, Jadyn van Jaarsveld


 

 
 

Fakulteitkontakte

T: +27 51 401 2240 of humanities@ufs.ac.za

Nagraads:
Marica Coetsee: +27 51 401 2369

Voorgraads:

Katlego Mabulana: +27 51 401 2495
Juanita Hlongwane: +27 51 401 3269

Humanities photo next to contact block